Louis C.K.

Louis C.K.
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Louis Székely
Geboorte 12 September 1967 (1967-09-12)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Komediant, draaiboekskrywer, vervaardiger, regisseur, en akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Louis Székely, beter bekend as Louis C.K. (gebore 12 September 1967) is 'n Amerikaanse komediant, draaiboekskrywer, vervaardiger, regisseur, en akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent American Hustle (2013) en in die televisiereekse Louie (2010), Better Things (2016), en Horace and Pete (2016).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy